+14
Selfsorg in Dolfynkus

931 Ballito Groves

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Lee Barnes Boulevard, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

931 Ballito Groves is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Ballito en bied gerieflike, moderne verblyf.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 individueel versierde en gemeubileerde slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n sentraal geleë eetarea wat na die sitarea lei. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Hierdie verblyf bied verskeie gemeenskaplike geriewe wat 'n eetarea, 'n sprankelende swembad en netjiese grasperke insluit. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Ashley Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Lee Barnes Boulevard, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 151
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 151
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 151
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Lee Barnes Boulevard, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA760fea936898f7ec0d7ef72976e6bf31ad55294d0dd32277f667e4317f9b2de936908052a4fd292002a405a0d6e71e15822c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 151 per nag (plek vir 4) Lee Barnes Boulevard Dolphin Coast 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.507996713882 31.203301548958
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang