Beskrywing
Hierdie ruim kamer is in die hoof-gastehuis en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n jet-bad, lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv, WiFi, 'n kroegie, slaapbank en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 2 standaardkamers met slaapbanke met slaapplek vir kinders tussen 8 en 16 jaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Spa-bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders onder die ouderdom van 8 word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie groot kamers het 'n uitsig oor die swembad en het balkonne. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n oopplan-badkamer met 'n stort en bad. Elke kamer het ook lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv, WiFi, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Spa-bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders onder die ouderdom van 8 word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamers is groter en het 'n balkon of stoep met see-uitsigte, 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n jet-bad. Daar is ook lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv, WiFi, 'n kroegie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Spa-bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders onder die ouderdom van 8 word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die moderne en ruim suite beskik oor 2 slaapkamers met koninggrootte-beddens en 1 en suite-badkamer met 'n spa-bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n tweede aparte toilet. Albei beddens kan op versoek in 2 enkelbeddens omskep word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Spa-bad, Stort
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders onder die ouderdom van 8 word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n toilet, bad en 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en 'n TV in. Gaste het toegang tot die tuinarea met stoepmeubels.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders onder die ouderdom van 8 word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ruim kamer het 'n privaat balkon met 'n see-uitsig en is ideaal vir 'n wittebrood. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n jet-bad. Daar is ook lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv, WiFi, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Spa-bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders onder die ouderdom van 8 word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is vir 2 gaste geskik en het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en stort. Verder is daar ondervloerse verhitting, 'n sitarea, lugversorging en WiFi. Ander geriewe sluit 'n yskas, TV, gedeelde DStv en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Spa-bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders onder die ouderdom van 8 word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Marine Drive, Westcliff, Hermanus, 7200 , Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 38 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang