+42
Gastehuis in Eshowe

A Kings View Boutique Guesthouse

  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 23 Fairlie Street, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

A Kings View Boutique Guesthouse is is in Eshowe geleë met 'n uitsig oor 'n natuurlike woud, heuwels en die Indiese Oseaan in die verte. Dié gastehuis is smaakvol versier en bied elegansie, noukeurigheid en persoonlike diens.

Daar is 4 suites wat individueel versier is en dis ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers, gesinne, groepe, enkelreisigers, trougaste of 'n wittebroodspaartjie. Die meeste kamers het 'n privaat patio of stoep en elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, lessenaar met lig en herlaaibank vir kragproppe, komplimentêre WiFi, yskassie, eet- en drinkgoed te koop in die kamer, tee- en koffiemaakgeriewe, warm sjokolade, koffie-dompelpot met melk, komplimentêre mineraalwater, vars vrugte en blomme, verskeie tydskrifte en boeke, asook 'n staanwaaier. Elke kamer het ook 100% katoen-perkallinne, badhanddoeke en omgewingsvriendelike toiletware. 'n Haardroër, strykyster en -plank is ook beskikbaar.

Daar is 'n eetkamer en 'n sondek met 'n uitsig oor die tuin en bome, asook 'n gesellige leeshoekie. Daar is ook veilige parkeerplek, gratis WiFi, faks- en afskrifgeriewe en 'n wasgoeddiens. Ontbyt- en middagetepakkies is op versoek beskikbaar en daar is ook aandete op versoek. 'n Dentale en skeerstel is ook by ontvangs beskikbaar.

Besienswaardighede sluit Dlinza-woud Kabelpaadjie, Fort Nongqayi Museum Village en Amatikulu-strand in. Hluhluwe-iMfolozi Park is sowat 2 uur ver en Rorkesdrif en St Lucia Vleilandpark is sowat 2 en 'n halfuur ver.


Ligging

  • 23 Fairlie Street, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

23 Fairlie Street, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxS9x5P6IHzWz6jFT1buoTauvhOZNXMFVU4GcukLRK0ES8feaX6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 23 Fairlie Street Eshowe 3815 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.908395039691 31.449679173016
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang