Beskrywing
Driftwood is 'n knus suite op die boonste verdieping wat slaapplek aan 2 gaste bied en oor 'n moderne badkamer met 'n stort, wasbak en aparte toilet, en 'n kombuisie beskik. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met wit gehaltelinne. 'n Haardroër en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskassie, broodrooster, ketel, mikrogolfoond, toebroodjierooster, eetgerei, breekware en kombuistoebehore (geen kookgeriewe) toegerus. Die suite het 2 stoele, 'n klein ingeboude lessenaar en 'n platskerm-slim-TV. Buite in die tuin is daar 'n stoep wat aan die kamers op die boonste verdieping toegewys is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode in die kamers.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Siffie Crescent, Vermont, Hermanus, 7021, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang