10 gaste
4 slaapkamers
6 beds
4 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 21 McCullum Street, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
A Touch of Glass is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Mtunzini aan die Ooskus. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel.
Hierdie dubbelverdiepinghuis kan tot 10 gaste akkommodeer in 4 slaapkamers, almal met hul eie en suite-badkamer. Drie van die slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, waarvan 2 'n enkelbed insluit, terwyl die vierde slaapkamer 'n koninggrootte-bed het. Die eerste en vierde slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet, terwyl die tweede en derde slaapkamers en suite-badkamers met 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n swembad, 'n braai-area, 'n omheinde tuin en veilige parkering op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. 'n Swemstrand is ongeveer 2.2 km weg en kan bereik word deur die Inkwazi-kampeerterrein.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lucia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 21 McCullum Street, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
- Gaste dink A Touch of Glass het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 McCullum Street, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang