+124
Selfsorg in Mookgopong

AAA Rose Garden Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Dyllan G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Very pleasant. Excellent stay. Friendly and helpful staff. Very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Baie baie dankie vir 'n wonderlike kuiertjie. Die kamers was baie netjies en gemaklik. Parkering was effe onduidelik, maar nie 'n struikelblok nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Naas F
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Jan 2026

Op die oog af skoon, onderliggend kommerwekkend. Die plek was heel skoon, maar die hoeveelheid bordjies wat orals op is wat waarsku teen prostitusie is kommerwekkend. Dit het gemaak dat ons heelwat onrustig geslaap het. Die waaier in die kamer raas iets vreesliks en ek het met 'n hoofpyn wakker geword.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Leonie T
1 nag
1.0
Feb 2026

Dit was afgryslik en grillerig. Ek sal in my lewe nooit ooit hierdie gastehuis aanbeveel nie. Het nie eers daar geslaap nie! Dit het my net te veel gegril. Ek soek my geld terug. Hierdie is verseker nie ’n 4-ster-gastehuis nie. Julle as die webtuiste moet seker maak van julle foto’s en sterre. Laat ek verduidelik hoekom ek so sê. Met ons aankoms is daar oral bordjies op van "No prostitutes allowed". Dit laat ’n mens twee keer dink. Is daar skoon linne op? Is die kamers ooit skoon genoeg om in te slaap? Is daar nie dalk kieme wat mens kan optel nie? Ag nee, dit was net afgryslik. Die swart dame wat ons probeer help het, het nie eers vriendelik gegroet of ons regtig welkom laat voel nie. Sy het gevra wat my naam is, op ’n papier gekyk en daarna net in ’n boks gekrap en ons sleutels gesoek (’n 4-ster-gastehuis). Die plek was nie eers voorbereid vir ons aankoms nie. Sy het my mooi laat verstaan dat een van die kamers wat ek wel aanlyn geboek het, nie meer beskikbaar is nie. Wil net weet, waarom is daar dan ’n opsie op die webtuiste om kamers te kies as jy nie eers die kamers kry wat jy geboek en vooruit betaal het nie? Op pad na die kamers toe was daar weer eens die bordjies teen die mure: "No prostitutes allowed"! Dit laat ’n mens gril! My man het net dood eenvoudig gesê ons slaap nie hier nie; die plek is nie op standaard nie. So ek soek asseblief my geld terug. Dit is verseker nie ’n 4-ster-gastehuis soos geadverteer word op die webtuiste nie. Kontak my gerus indien daar enige verdere vrae is.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Beanca J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Ons was daar vir 'n fietsry kompetisie. Die gastehuis was goed. Kamer was netjies. Stort was lekker warm. Een aand oorgeslaap en is tevrede.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher L
Kort verblyf
4.2
Jan 2025

Superb. It was great, no noise, the best place to give you peace of mind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita K
1 nag Gesin met tieners
3.8
Des 2025

Rustig. Ja, dit was 'n pragtige kamer en die diens by ontbyt was vyfster.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Lizeri R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2025

Lovely, but needs TLC. We drove all the way from Hermanus in the Western Cape to Mookgophong for the Easter weekend and just made it in time for check-in. By the time we arrived, all the shops were already closed, so we were really hoping to at least find some basic hospitality items like coffee, tea, or sugar in the room. Unfortunately, there wasn’t even a sachet of anything. After a long trip, a warm cup of coffee would have made a big difference. It may seem like a small thing, but it left a big impression. The room and bedding were clean, which we appreciated, but the bathroom was not up to standard. The shower was filthy, the drain was clogged, and we had to stand in a puddle of water while showering. The taps were loose as well, making it stressful to open or close them without fearing they might break. With a bit more attention to detail—especially in the bathroom and by providing small comforts like coffee—this stay could have been so much more enjoyable. The setting is lovely and the potential is there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Deon G
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Des 2025

Plekkie kort bietjie TLC. Ons net oornag, stel voor julle sit die wering voor die vensters, as mens vinnig wil uitgaan moet mens alles toe maak, kan nie eers 'n venster oop los vir vars lig nie. Kamers is baie bedompig. Anders het die plek die doel gedien. Dankie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Annabel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

129 9th Street, Mookgophong, 0560, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 38 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASmAB8JODMy904gSPiUm04nsZOvnS06vAkhKsYUUfKqp7ufR4cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 73 5 1 5 129 9th Street Mookgophong 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.511775 28.709996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang