Pick your preferred language

English

Afrikaans

+44
Gastehuis in Graaff-Reinet

Aan Die Oewer Graaf-Reinet

  • Slaapplek vir 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 23 Op die Oewer Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Aan die Oewer nooi jou uit om die gerief, rus en vrede van ons 3-ster-geriewe en puik diens te kom ervaar.

Die gastehuis is op die oewer van die Sondagsrivier geleë, in 'n stil deeltjie van dié geskiedkundige dorpie. Verblyf is beskikbaar in 3 gesinseenhede en 5 eenhede wat elk 'n privaat ingang, en suite-badkamer, 'n TV met Netflix en YouTube, lugversorging, braaigeriewe en veilige parkeerplek het. Optiesevesel-internet word voorsien en gaste kan Netflix en Showmax stroom.

Die swembad- en lapa-areas is ideaal vir 'n koue, verfrissende drankie op 'n warm somersdag en kan ook gebruik word as konferensiegeriewe vir klein groepe van tot 20 mense. Gaste kan verseker wees van asemrowende uitsigte oor die omliggende berge en wildreservaat, of jy kan net lekker ontspan in die skaduwee van die ou eikeboom wat uitkyk oor die groot speelarea vir kinders.

Graaff-Reinet en die omliggende omgewing bied 'n verskeidenheid prettige en sport aktiwiteite asook 'n hele aantal restaurante. Saans kan jy net lekker agteroor sit en die vrede en stilte geniet terwyl jy na die eindelose ster-bespikkelde Karoohemel kyk.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 510 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Moeen M
5.0
Cozy, warm and value for money, an underrated property. The location was excellent, the property was extremely clean and well looked af...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Francois P
Gesin met tieners
5.0
Gemaklik. Lekker ruim en skoon. WiFi met TV konneksie ongelukkig nie baie goed nie.
Des 2025
Maryke J
Gesin met klein kinders
5.0
Alles wat jy nodig het vir 'n oornag stop. Ons het in die Rooibok kamer gebly. Dit het alles wat jy nodig het vir 'n oornag stop. Selfs ons 2-jarige h...
Sien meer
Des 2025
Lukas V
Saam met lewensmaat
5.0
Great oorslaap plek. Was 'n goeie, netjiese oorslaap plek. Ons het dit baie geniet.
Des 2025
Selma L
Gesin met tieners
5.0
Ons sal enige tyd weer daar oornag oppad Kapp toe. Ons het baie laat gearriveer, maar die eienaar het nog steeds die inklok proses vir ons baie maklik...
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Hubri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 510

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 23 Op die Oewer Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Aan Die Oewer Graaf-Reinet het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

23 Op die Oewer Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhAwNmYXOwvJgHvwDZtecl9MrmdwPwbmq8DPNXI3zkODGNzwFGB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 510 5 1 5 23 Op die Oewer Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.259630898547 24.531032555824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang