+33
Selfsorg in Paternoster

Abalone Villas

Tweeslaapkamer Strandvilla met swembad 1
Vanaf
Vanaf R 9 104
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie villa bestaan uit 2 ruim slaapkamers, elk gemeubileer met 'n koninggrootte bed met fyn perkallinne. Elke slaapkamer het 'n luukse en suite-badkamer; een badkamer het 'n groot stort, en die tweede en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Beide slaapkamers maak oop na die patio en swembadarea, en die eerste slaapkamer het 'n privaat balkon met 180-grade see-uitsigte. Die goed toegeruste kombuis bevat die nodige gereedskap en toestelle om maaltye voor te berei en te kook, insluitend 'n koffiemasjien en 'n skottelgoedwasser vir gerief. Die ruim oopplan-leefarea bied gemaklike rusbanke om op te ontspan, 'n kaggel en 'n slim-TV met Netflix, terwyl die vloer met Persiese matte besaai is. Die groot glasstapeldeure kan heeltemal teruggevou word om binne-buite leefruimte rondom die swembad en braai-area moontlik te maak. Villa 2 het parkeerplek van die straat af vir 1 of 2 motors. Beide villas word elke oggend skoongemaak, en 'n beddegoeddiens word saans gedoen, of nie, indien gaste dit versoek.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.

Huisreëls

'n Butlerdiens is teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Beach Villa 1
Vanaf
Vanaf R 9 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié villa bestaan ​​uit 2 ruim slaapkamers, elk met 'n koninggrootte-bed met fyn perkallinne. Elke slaapkamer het sy eie weelderige en suite-badkamer; een badkamer het 'n groot stort, en die ander badkamer het 'n bad en 'n stort. Albei slaapkamers lei na die stoep en swembadarea en die eerste slaapkamer het 'n privaat balkon met 180 grade-see-uitsigte. Die kombuis is met 'n koffiemasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die ruim oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n slim-TV met Netflix. Die vloer is met Persiese matte besaai. Die groot glasstapeldeure kan heeltemal teruggevou word om 'n binne-buite-leefarea rondom die swembad en braai-area te skep. Villa 1 het 'n toesluitmotorhuis met 'n tussendeur na die villa. Beide villas word elke oggend skoongemaak en die beddens word in die aande opgemaak, yensy gaste anders verkies.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

'n Butlerdiens is teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 9 104
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Hoek van St. Augustine-weg en Sampson-straat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4d97d5fde8c8b2e90b8a2adc56d6313c84b8ec77ab2de7073ed957a0d06f30e64e13da3719b754a9fcb7a69d226ac38c60d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 104 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Hoek van St. Augustine-weg en Sampson-straat Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.808887333266 17.887480053906
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang