- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Hoek van St. Augustine-weg en Sampson-straat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Abalone Villas bied luukse selfsorgverblyf en is geleë in die kusdorpie Paternoster. Elke villa spog met 'n butlerdiens, ingevoerde meubels en 'n privaat randvloei-oneindigheidspoel met pragtige gedeeltelike see-uitsigte.
Verblyf by Abalone Villas bestaan uit 2 soortgelyk maar gemaklik versierde villas, wat elk 4 persone kan akkommodeer. Elke villa bestaan uit ruim en goed ingerigte slaapkamers met 'n en suite-badkamer; 'n goed toegeruste kombuis met die nodige toestelle om maaltye voor te berei en te kook, en 'n oopplan-leefarea wat lei na die vermaaklikheidsarea met braaigeriewe, 'n oneindige swembad en see-uitsigte om te bewonder.
Daarbenewens bevat elke villa 'n knus binnenshuise kaggel in die leefarea, 'n slim-TV met Netflix, gratis WiFi-internettoegang, sowel as veilige parkering. 'n Nagwag en waghond, vir ekstra gemoedsrus, is ook buite die eiendom gestasioneer.
Die butler wat teenwoordig sal wees, sal 'n volledige Engelse of kontinentale ontbyt bedien. Alternatiewelik kan gaste ontbyt by die restaurant by Abalone Hotel gaan eet. Die butlerdiens is ook beskikbaar om laatmiddagdrankies en peuselhappies te bedien, sowel as aandete met vooraf reëling, beide teen 'n bykomende fooi.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Abalone Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 18
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Hoek van St. Augustine-weg en Sampson-straat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Abalone Villas het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Hoek van St. Augustine-weg en Sampson-straat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang