+22
Lodge in Hazyview

Abangane Gaste Lodge

Luukse kamer met lugversorging
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

'n Ruim en smaakvol gemeubileerde kamer met 'n koningingrootte-bed of enkelbeddens op versoek, met 'n en suite-badkamer met 'n glasstort, 2 wasbakke en 'n toilet. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is 'n aparte leefarea en 'n deur wat lei na 'n veranda wat uitsigte oor die asemrowende natuurskoon bied.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ons kan ongelukkig nie kinders jonger as 12 jaar akkommodeer nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wittebroodkamer met lugversorging
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

'n Ruim en smaakvol gemeubileerde kamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n glasstort, aparte bederfbad in die hoek, 2 wasbakke en 'n aparte toilet. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is 'n aparte leefarea en 'n deur wat lei na 'n veranda wat uitsigte oor die asemrowende natuurskoon, tuin- en swembad-area bied.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskas
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ons kan ongelukkig nie kinders jonger as 12 jaar akkommodeer nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

S10 Sabie Road, Hazyview, 1242, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76fe0d605db4996d6644b8fb70683a78e80a376de2b5baf3c7f496c6df481b5465735239485e5055ec812e970f0d6f453f55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 S10 Sabie Road Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.047788888889 31.108152777778

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang