+16
Selfsorg in Sentraal Drakensberge

Acacia Hill Accommodation

Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Gaste deel die badkamer met 'n gasverhitte stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof en oondjie, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het gemaklike rusbanke en lei na die stoep met pragtige uitsigte.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. nie na 22:00 raas nie.
Gratis WiFi is by die restaurant beskikbaar.
Braais is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 3

Temperatuurbeheer
Waaier

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Four Rivers Driveway, Champagne Valley, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5fb812df44ac555cf592b8e96a5e82b3f4d71368fb883096dd32bbb28750d44bcaa7122a965d98bdd932927ed64b44ba3913?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 4 5 1 4 Four Rivers Driveway Champagne Valley 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.953807955443 29.519158490738

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang