Africa Lodges
Beskrywing
Die kamers beskik elkeen oor 2 dubbelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort en lugversorging. Elke kamer het 'n lessenaar, 'n TV met DStv, WiFi, koffie- en teemaakgeriewe en tuin-uitsigte. Rook is verbode in die kamers. Neem asb. kennis dat ontbyt nie ingesluit is nie. Maaltye word apart gehef.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt en ander etes is nie ingesluit nie en word apart gehef.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Gerieflik ingerig met enkel-, driekwart- of dubbelbeddens. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n lessenaar. TV's met DStv, koffie- en teemaakgeriewe en tuin-uitsigte in die kamers. Let asb. daarop dat rook verbode is in die kamers en gaste het toegang tot WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt en ander etes is nie ingesluit nie en word apart gehef.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
'n Gerieflike kamer wat ideaal is vir enkelpersone wat wil ontspan. Dit het koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n bad, 'n platskerm-TV, DStv en lugversorging
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt en ander etes is nie ingesluit nie en word apart gehef.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Deena Street, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 48 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang