Beskrywing
Die ateljeewoonstel vir twee spog met 'n pragtige dek, 'n buitestort en het uitsigte oor die tuin en Noordhoekvallei. Dit bied 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer. Ander geriewe sluit in 'n oopplan-kombuisie met 'n stoofplaat, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe, 'n sitkamer met DStv en Supersport, en WiFi. Krag is beskikbaar tydens beurtkrag in die aand. Versoek dit vir gebruik gedurende die dag indien nodig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 1 jaar bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 2 en 18 jaar betaal R250.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het ’n privaat warmbad/spa-bad vir 2 buite. Die slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Langs die slaapkamer is daar ’n skadu-bedekte binnehof met ’n water-installering. Daar is ’n ten volle toegeruste oopplan-kombuis, ’n sitarea met ’n platskerm-TV met DStv, ’n kaggel en braaigeriewe. Krag is tydens beurtkrag in die aand beskikbaar. Dit is op versoek tydens die dag beskikbaar, indien nodig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Spa-bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 1 jaar bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 2 en 18 jaar betaal R250.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Mauritius Crescent, Capri Village, Noordhoek, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang