- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 126 7th Street, Mookgophong, 0560, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Africa's Eden Guesthouse is in Mookgophong se middedorp, stapafstand vanaf die sakekern, skole, kerke en munisipaliteit.
Verblyf word in 'n verskeidenheid dubbelkamers, enkelkamers en gesinskamers gebied. Die kamers beskik oor TV's met sekere DStv-kanale, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Al die kamers het lugversorging en het 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort.
Die swembad is in 'n welige tuin. Daar is ook 2 aparte onthaalareas met braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Susanna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 126 7th Street, Mookgophong, 0560, Limpopo
- Gaste dink Africa's Eden Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
126 7th Street, Mookgophong, 0560, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang