+66
Wildsplaas in Soutpansberge

Afstap Lodge - Afstap Safaris

24 gaste

11 slaapkamers

20 beds

11 badkamers

  • 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Afstap Safaris, Waterpoort, 0905, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Afstap Lodge - Afstap Safaris is 'n bekoorlike lodge in die Waterpoort-distrik van Limpopo naby die Soutpansberg. Hierdie uitstekende omgewing is ideaal vir intieme byeenkomste en groter groepe. Dit is in die hartjie van die Bosveld geleë en perfek vir gesinne en vriende.

Verblyf word in 6 chalets en 1 huis met 5 slaapkamers gebied. Die chalets het óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer in die huis het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die 3 slaapkamers het óf koninggrootte-beddens óf 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n kinderkamer met 4 enkelbeddens en 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Gaste het toegang tot 'n ruim en gemeenskaplike kombuis, Lapa, en eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n groot eetarea en daar is ook 'n sitarea met sitplek. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Buite het gaste toegang tot 'n lieflike lapa-area met sitplek en braaigeriewe. Daar is ook 'n swembad en 'n boma-vuurput. Gaste kan wild sien wat vrylik rondloop.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wildritte
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • Afstap Safaris, Waterpoort, 0905, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 19 440
per nag (plek vir 24)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 19 440
per nag (plek vir 24)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 19 440
per nag (plek vir 24)
Bespreek

Afstap Safaris, Waterpoort, 0905, Limpopo

Sien kaart
  • 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe089e29a0b1282b3e240fdca9d140c8cb7d4d03024ddd99400d844e2268e7664ccc2d8333f2bee2f85eb67f036d6c773fcdc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R19 440 per nag, vir 24 mense Afstap Safaris Waterpoort 0905 Limpopo 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -22.767159478426 29.738831520081
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang