Airport Eco Hostel
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Sandfields Road, Tongaat, Durban, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Airport Eco Hostel bied gerieflike selfsorg-opsies vir rugsakreisigers in Tongaat, Durban. Dit is ideaal vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na oornagverblyf lekker naby King Shaka Internasionale Lughawe.
Verblyf word in 3 kamers met slaapplek vir 2 tot 3 gaste elk gebied. Die kamers het, onderskeidelik, 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 3 enkelbeddens. Alle gaste deel 'n badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het.
Die verblyf sluit 'n gemeenskaplike kombuis in wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
1.5/5
Mariya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 4 Sandfields Road, Tongaat, Durban, 4399, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Sandfields Road, Tongaat, Durban, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang