Albatross Accommodation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 The Strand Street, Swartkops, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Albatross Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus eenheid in Swartkops. Dit is ideaal vir 'n klein gesin wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n leefarea met 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
David Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 70 The Strand Street, Swartkops, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
- Gaste dink Albatross Accommodation het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 The Strand Street, Swartkops, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang