Beskrywing
Die Lighthouse Suite kry sy inspirasie uit die historiese vuurtoring wat in 1849 op Kaap Recife gebou is. Dit is 'n privaat en suite-eenheid met slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens (Laat asb. vooraf weet indien 2 enkelbeddens nodig is). Die badkamer is het 'n bad en 'n stort. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, 'n mikrogolfoond, broodrooster, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n slim-TV met internettoegang en 'n Chromecast-toestel in wat aan gaste se slimfoon gekoppel kan word om Netflix, YouTube, Disney+ of DStv te stroom. Die kamer lei na 'n gemeenskaplike oop terras met tafels, stoele en braaigeriewe. Gratis WiFi is in al die kamers beskikbaar. Let asb. dat rook in alle kamers verbode is en dat geen troeteldiere toegelaat word nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode in al die eenhede. Dit sluit damprook en selfs wierookstokkies in. Rook word slegs buite toegelaat.
Enige uitstaande bedrae kan via kontant of EFT betaal word omdat daar nie kaartgeriewe is nie.
Koffie, tee, suiker en 5 liter-water word met aankoms voorsien.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die pragtige sandstrande van die Oos-Kaap en die turkoois water van die Indiese Oseaan het die Beach Suite inspireer. Dit is 'n privaat en suite-eenheid met slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens (Laat asb. vooraf weet of 2 enkelbeddens benodig word). Die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, 'n mikrogolfoond, broodrooster, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n slim-TV met internettoegang en 'n Chromecast-toestel in wat aan gaste se slimfone gekoppel kan word om Netflix, YouTube, Disney+ of DStv te stroom. Die kamer lei na 'n gemeenskaplike oop terras met tafels, stoele en braaigeriewe. Gratis WiFi is in al die kamers beskikbaar. Let asb. dat rook in alle kamers verbode is en dat geen troeteldiere toegelaat word nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode in al die eenhede. Dit sluit damprook en selfs wierookstokkies in. Rook word slegs buite toegelaat.
Enige uitstaande bedrae kan via kontant of EFT betaal word omdat daar nie kaartgeriewe is nie.
Koffie, tee, suiker en 5 liter-water word met aankoms voorsien.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Addo Olifantpark het die tema vir die Little Addo Suite inspireer. Dit is 'n privaat en suite-eenheid met slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens (Laat asb. vooraf weet of 2 enkelbeddens benodig word). Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, 'n mikrogolfoond, broodrooster, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n slim-TV met internettoegang en 'n Chromecast-toestel in wat aan gaste se slimfone gekoppel kan word. Die kamer lei na 'n gemeenskaplike oop terras met tafels, stoele en braaigeriewe. Gratis WiFi is in al die kamers beskikbaar. Hierdie suite kan saam met die Addo Suite bespreek word om 'n gesinseenheid te vorm.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode in al die eenhede. Dit sluit damprook en selfs wierookstokkies in. Rook word slegs buite toegelaat.
Enige uitstaande bedrae kan via kontant of EFT betaal word omdat daar nie kaartgeriewe is nie.
Koffie, tee, suiker en 5 liter-water word met aankoms voorsien.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Addo Olifantpark het die olifanttema vir die Addo Suite inspireer. Dit is 'n privaat en suite-eenheid met slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens (Laat asb. vooraf weet of 2 enkelbeddens benodig word). Daar is 'n kombuisie met al die basiese toebehore wat gaste benodig, soos 'n ketel, gasstoof, mikrogolf, yskas en broodrooster. Ander geriewe sluit 'n slim-TV met internettoegang en 'n Chromecast-toestel in wat aan gaste se slimfone gekoppel kan word om Netflix, YouTube, Disney+ of DStv te stroom. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kamer lei na 'n gemeenskaplike oop terras met tafels, stoele en braaigeriewe. Gratis WiFi is in al die kamers beskikbaar. Hierdie suite kan saam met die Little Addo-suite bespreek word om 'n gesinseenheid te vorm.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode in al die eenhede. Dit sluit damprook en selfs wierookstokkies in. Rook word slegs buite toegelaat.
Enige uitstaande bedrae kan via kontant of EFT betaal word omdat daar nie kaartgeriewe is nie.
Koffie, tee, suiker en 5 liter-water word met aankoms voorsien.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
29 Admiralty Way, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang