4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Allendale Farm, N9 between, Graaff Reinet & Middelburg, 6280, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Allendale is 'n plaas in die Oos-Kaap in die pragtige Graaff-Reinet-distrik - die juweel van die Karoo. Dit is sentraal geleë tussen Graaf-Reinet en Nieu-Bethesda.
Die gaste-kothuis beskik oor 'n oopplan-leefarea en -kombuis en 'n aparte hoofslaapkamer. Die slaapkamer het 'n en suite-badkamer wat ook via die sitarea bereikbaar is. Die sitarea beskik oor 2 dagbeddens wat as slaapplek vir nog 2 gaste ingespan kan word.
Ons bied selfsorgverblyf, aandete en ontbyt, en maak dit dus moontlik vir reisigers van die stad om ook die stilte en prag van die Karoo te kom beleef.
Gaan stap, hou piekniek, drink skemerkelkies in die bos, braai onder die sterrehemel of ontspan sommer net in die tuin. Allendale bied gaste 'n plaas-ervaring teen 'n bekostigbare tarief.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Brenda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Allendale Farm, N9 between, Graaff Reinet & Middelburg, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Allendale Plaas Gaste Kothuis het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Allendale Farm, N9 between, Graaff Reinet & Middelburg, 6280, Oos-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang