+8
Selfsorg in Graaff-Reinet

Allendale Plaas Gaste Kothuis

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Allendale Farm, N9 between, Graaff Reinet & Middelburg, 6280, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Allendale is 'n plaas in die Oos-Kaap in die pragtige Graaff-Reinet-distrik - die juweel van die Karoo. Dit is sentraal geleë tussen Graaf-Reinet en Nieu-Bethesda.

Die gaste-kothuis beskik oor 'n oopplan-leefarea en -kombuis en 'n aparte hoofslaapkamer. Die slaapkamer het 'n en suite-badkamer wat ook via die sitarea bereikbaar is. Die sitarea beskik oor 2 dagbeddens wat as slaapplek vir nog 2 gaste ingespan kan word.

Ons bied selfsorgverblyf, aandete en ontbyt, en maak dit dus moontlik vir reisigers van die stad om ook die stilte en prag van die Karoo te kom beleef.

Gaan stap, hou piekniek, drink skemerkelkies in die bos, braai onder die sterrehemel of ontspan sommer net in die tuin. Allendale bied gaste 'n plaas-ervaring teen 'n bekostigbare tarief.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Hettie R
Saam met lewensmaat
5.0
Escape to nature. Quaint cottage that is well equipped. Wide open spaces with the sounds of nature all around you. Brenda was an excell...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Dawn C
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful and welcoming. Very restful. Lovely and clean. Friendly and engaging. A remarkable braai pack of lamb chops, boerewors, braai broodjies and ...
Sien meer
Sep 2025
Joe / Sheryl M
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommended. It was so relaxing on this beautiful farm, we felt our holiday had gotten off to a great start! Perfect place for t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Hennie G
Gesin met tieners
4.8
Rustig en baie lekker. Baie rustige en uitstekende verblyf!
Jan 2025
Peter W
Gesin met tieners
4.6
Exactly what we needed. A good overnight stay. Lots of space to stretch the legs. The host was very friendly. There was a small hiccup ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Allendale Farm, N9 between, Graaff Reinet & Middelburg, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Allendale Plaas Gaste Kothuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Allendale Farm, N9 between, Graaff Reinet & Middelburg, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM4NWY2ODEwLWE0ODgtNDc2YS04YzkwLWE0ZWQ3M2Q4YzIyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 54 5 1 5 Allendale Farm N9 between 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.07784744713 24.678656458855

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang