Pick your preferred language

English

Afrikaans

+42
B&B in Walmer

Amani Guest Lodge

  • 16 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 11 4th Avenue, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Amani Guest Lodge, versteek in die lowerryke voorstad Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), bied 'n wegbreekgeleentheid vir gaste wat die hoogtepunte van die stadslewe met die warmte en gerief van 'n ware Afrika-lodge wil kombineer. Die Afrika-kultuur is bekend vir hul warmte en gasvryheid. Amani is toegewyd om dié kultuur deel van hul diens te maak en om aan elke gas 'n unieke ervaring in die Vriendelike Stad te bied.

Ons ruim kamers is stylvol versier met Afrika-bekoring. Die kamers het katoen perkallinne vir gaste se gerief, asook ander luukse geriewe, soos TV met OpenView- en oudio-kanale, kluis, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Ons stylvolle dekor, noukeurigheid en lieflike tuine dra by tot gaste se gerief en gemak.

Boonop is Walmer sentraal geleë. Amani Guest Lodge is dus slegs 'n paar minute se ry vanaf die lughawe, belangrike inkopiesentrums, dokterspreekkamers en bekende Oos-Kaapse strande.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 11 4th Avenue, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
  • Gaste dink Amani Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

11 4th Avenue, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 16 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtQTtvfLBHacI9oVYVHchESPbYFnPDsvclCxtvZDYUkiP4WKyu2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 11 4th Avenue Walmer 6065 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.978927948694 25.603648424149

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang