- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 40 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm 41 Amatava, Percy Fyfe, Mokopane, 0600, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Amatava Lodge bied selfsorgverblyf in 'n Koloniale-styl lodge, op 'n werkende wildteelplaas, geleë in die vallei van die Strydpoort-bergreeks in Limpopo Provinsie, net 5 km buite Mokopane. 7 km vanaf Ivan Platz Myn en 23 km vanaf Mogolakwena Platinim myn. Amatava is uniek geleë met 'n pragtige uitsig oor die Afrika-bosveld en sal gaste verwelkom en omhels in hierdie malaria-vrye omgewing wat verblyf in Mokopane bied.
9 x Eenhede van selfsorgverblyf word aangebied in 1 x 2 Slaap-eenheid, 2 - 3 x Slaap-kothuise, vyf 4-slaap-chalets en een 6-slaap-gesinschalet. Alle eenhede volledig toegerus. Elke chalet het sy eie en suite-badkamer, 'n sitarea, 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale en 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, stoof en ketel.
Gratis WI-FI
Veilig
Eko vriendelik
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Farm 41 Amatava, Percy Fyfe, Mokopane, 0600, Limpopo
- Gaste dink Amatava Lodge het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm 41 Amatava, Percy Fyfe, Mokopane, 0600, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 40 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang