- Slaapplek vir 226 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Saint Lucia Street, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Anew Hotel Hluhluwe is 'n luukse selfsorg-lodge wat slaapplek aan 10 gaste in Hluhluwe bied.
Die lodge beskik oor 5 eenhede wat elkeen gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met óf 'n bad, óf stort het.
Die gemeenskaplike oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, dubbelyskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gate kan hul maaltye om die etenstafels geniet of in die sitarea voor die satelliet-TV ontspan. Die leefarea lei na 'n vermaakarea wat 'n uitsig oor die swembad en tuin het.
Hluhluwe bied verskeie aktiwiteite en besienswaardighede wat ondermeer perdry, staptoere, 'n besoek aan die reptielpark, die DumaZulu tradisionele streek en die Hluhluwe-Imfolozi Natuurreservaat insluit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
ANEW Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Saint Lucia Street, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Anew Hotel Hluhluwe het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Saint Lucia Street, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 226 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang