Anfield Stable Cottage
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 26 Honeybee Road, Colleen Glen, Gqerberha (Port Elizabeth), 6018, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Anfield Stable Cottage is geleë in die skilderagtige landelike voorstad Colleen Glen, naby Seaview en Maitland Beach. Alhoewel daar in die platteland winkels, restaurante, 'n motorhuis, dokterskamers en 'n apteek is, is ons naby strande en 'n nasionale park-oord.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed. Die oorblywende slaapkamers is gemeubileer met 'n dubbelbed of 'n stapelbed. Elke badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die kombuis het ook 'n ontbyttoonbank met 4 stoele. Die eetkamer is gemeubileer met 'n eetkamertafel geskik vir 6 gaste. Die sitkamer is smaakvol gemeubileer met 'n gemaklike sitarea, en die TV-kamer is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV.
Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die kothuis het 'n dek met uitsig oor die tuin, 'n piekniektafel en 'n vrystaande braai.
Hierdie eiendom het 'n kragopwekker in die geval van beurtkrag.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 26 Honeybee Road, Colleen Glen, Gqerberha (Port Elizabeth), 6018, Oos-Kaap
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
26 Honeybee Road, Colleen Glen, Gqerberha (Port Elizabeth), 6018, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang