8 gaste
1 slaapkamer
6 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Plot 39 Grietjie, Phalaborwa, 1390, Limpopo Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Antares Bush Camp and Safaris bied verblyf in 'n stil, afgeleë area in Phalaborwa. Dit is 32 km van die die naaste dorp en winkels af. Privaat vervoer word aangeraai, maar pendeldienste kan gereël word indien nodig.
Die verblyf word gebied in ’n vyfslaapkamer-selfsorgkamp met slaapplek vir tot 8 gaste. Die Boskamp bied verblyf in en suite-slaapkamers met buitestorte. Twee van die kamers deel ’n badkamer en is ideaal vir 'n gesin, maar kan ook individueel bespreek word. Die een slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die ander kamers het stapelbeddens. Die ander 3 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die kamp het ’n toegeruste kombuis, eetarea, sitarea, 2 dekke met ’n uitsig oor die watergat, ’n plonspoel en braaigeriewe.
Begeleide wildritte en staptoere in die Groot 5-wildreservaat saam met 'n bewapende en gekwalifiseerde gids kan met aankoms gereël word. Die reservaat spog ook met meer as 300 spesies vir ywerige voëlkykers. Gaste kan ook 'n toer na die wêreldbekende Krugerwildtuin en ander plaaslike besienswaardighede reël, of self soontoe ry. Die instansie is slegs 35 km vanaf die naaste hek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Plot 39 Grietjie, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Gaste dink Antares Bush Camp and Safaris het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plot 39 Grietjie, Phalaborwa, 1390, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang