Beskrywing
Ants Nest 2 bied slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuisie het 'n induksieplaat, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskassie. Daar is ook 'n knus rusbank vir gaste om te ontspan. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n TV in die slaapkamer in. Die eiendom het 'n gemeenskaplike swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Slegs gaste wat vir die bespreking geregistreer is, word op die perseel toegelaat.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ants Nest 1 is 'n selfsorgeenheid met slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 gemeenskaplike area en 2 badkamers. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed, terwyl die en suite-badkamer 'n toilet, bad, stort en 'n wasbak het. Die ander badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-eenheid het 'n sitarea, balkon en 'n kombuis. Die sitarea het 'n koningingrootte-bed en 'n gemaklike rusbank. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, mikrogolfoond en 'n etenstafel toegerus. Ander geriewe sluit WiFi en 'n TV in. Veilige parkeerplek en braaigeriewe is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Bad, Stort, Toilet
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Slegs gaste wat vir die bespreking geregistreer is, word op die perseel toegelaat.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Leslie Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang