Beskrywing
Daar is 18 van dié luukse kamers en hulle is groter as die standaardkamers en spog elkeen met 'n aparte bad en stort. Elke kamer is smaakvol versier en bied 'n ongelooflike uitsig oor Sandton. Daar is ook skoon linne, sagte kussings, spesiale donkergordyne, lugversorging en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 27 van dié kamers, elk pragtig gemeubileer en ontwerp om aan die behoeftes van alle sakereisigers te voldoen. Die kamers is goed toegerus en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n aparte stort en 'n losstaande bad. Ander geriewe sluit WiFI, 'n TV, kluis, lugversorging en 'n haardroër in. Die kamers is op 'n privaat verdieping geleë.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die 4 hoogs gesogte Executive Suites is ongetwyfeld die juweel in die Apollo-kroon, en bied onoortreflike luuksheid in 'n oase van rustigheid. Elke kamer beskik oor 'n sitarea met rusbanke en 'n platskerm-TV langs die hoofslaapkamer Die slaapkamer het ook 'n platskerm-TV. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en ander geriewe sluit WiFi, 'n kluis, lugversorging en 'n kroegie in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die hotel het 19 ruim standaardkamers wat ideaal is vir sakereisigers omdat elke kamer as 'n enkelkamer, of 'n kamer met 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer verhuur kan word. Elke kamer het klassieke afwerkings, spieëlkaste, skoon linne en sagte beddegoed.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
158 Bram Fischer Drive, Randburg, 2125, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 136 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang