Beskrywing
Hierdie eenheid het een slaapkamer wat twee gaste kan huisves. Daar is 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed wat ook in 2 ekstra-lengte enkelbeddens omskep kan word op aanvraag. Die eenheid het volle DStv toegang wat al die sport-kanale insluit. Dit het 'n oopplan-kombuis en en suite-badkamer. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond en tweeplaat-stoof. Die badkamer het 'n stort en 100% katoen handdoeke word voorsien. Elkeen van ons eenhede het 'n privaat braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het een slaapkamer wat twee gaste kan huisves. Die eenheid het 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed. Daar is vol DStv insluitend al die sport-kanale. Dit het 'n oopplan-kombuis en en-suite badkamer. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolf en twee plaat stoof. Die badkamer het 'n stort en 100% katoen handdoeke word voorsien. Elkeen van ons eenhede het 'n privaat braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie is ons familie eenheid. Dit het een-en-'n-half slaapkamers wat 'n familie van vier kan huisves. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed terwyl die aangrensende kamer 'n stapelbed het. Daar is vol DStv insluitend al die sport-kanale. Die eenheid het 'n volle aparte kombuis en sitkamer. Die kombuis bevat 'n volle oond en mikrogolfoond. Die badkamer het 'n stort sowel as 'n bad en 100% katoen handdoeke word voorsien. Elkeen van ons eenhede het privaat braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Kindermatras vir 2
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Wright Street, Camphersdrift, George, 6530, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang