+16
Kampeer/karavaan in Keurboomstrand

ArchRock Camping

Kampeerterrein
Vanaf
Vanaf R 460
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
20 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

ArchRock Camping bied verblyf op 20 aparte kampeerplekke wat slaapplek vir 6 gaste het. Elkeen van hierdie groot staanplekke is in die skadu een word deur inheemse bome beskut. Elkeen het ook 'n kragpunt, braaigeriewe en sommige het 'n see-uitsig. Daar is aparte ablusieblokke vir mans en vroue, met toilette en warm water vir die storte. Die kampeerplekke het toegang tot 'n gedeelde opwasarea. Hierdie kampeerplekke is 'n paar meter van die strand af geleë.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 460
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Main Street, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 120 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA229da0c29e685d8d23dc8962a860a43846788e3e2ddf6a0b58452944fc9985c09a05e800f927b2f3e882cf5dcc7e661003fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R460 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Main Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.002686294579 23.462576600028

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang