+45
Wildsplaas in Leeuwkloof Valley

Arianoglo Safari Lodge

Chalet
Vanaf R2 075
R 2 075 R 1 868
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie chalet is modern met 'n stoep en uitsig oor die bosveld, toegerus met 'n yskassie en koffiestasie. Die chalet beskik oor 2 slaapkamers (met 'n deur tussen die kamers). Elke kamer het 'n koningingrootte-bed ('n ekstra enkelbed kan by die kamer gevoeg word vir kinders onder 12 jaar), eie ingang van buite, en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Stoep/Binnehof
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Geen geraas of musiek word na 22:00 toegelaat nie.
Selfry-wildritte word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rondawel
Vanaf R4 475
R 4 475 R 4 028
per nag (plek vir 10)
  • Plek vir 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir 10 gaste in 3 slaapkamers. Twee van die slaapkamers het 'n dubbelbed en 'n enkelbed met elk sy eie badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer is 'n solderkamer met 2 dubbelbeddens. Opsie is beskikbaar om die twee dubbelbeddens te verander na vier enkelbeddens. Eenheid het 'n yskassie en koffiestasie. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

2 x Dubbelbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Geen geraas of musiek word na 22:00 toegelaat nie.
Selfry-wildritte word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 075
R 2 075 R 1 868
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Plaas 36, Leeuwkloof Park Private Reserve, Cullinan, 1002, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 16:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1029975d1142c0301de901c6a08937482b5435c7f8dc8ab308e13586cdbeb82552765a64cdc88deb4a2c4a0b7e24ab3d78a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 075 nouVanaf R1 868 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 Plaas 36 Leeuwkloof Park Private Reserve 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 16:00 -25.502433087948 28.490156839734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang