+72
Artzy's Guest Bedroom
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet met bidet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Verwarmer
Stroomdienste
Braai
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Basiese kook-benodighede
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Tee-/koffiemasjien
Broodrooster
Waterbottel(s)
Temperatuurbeheer
Verwarmer
Vermaak
Stroomdienste
TV
Huisreëls

Nie meer as twee troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Artzy's flatlet@77
Vanaf
Vanaf R 1 290
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die woonstel het sy eie privaat tuin. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, gasstoof en 'n oond toegerus en daar is 'n rusbank vir 2, groot slim-TV en gratis, onbeperkte WiFi in die leefarea. Alle linne en eetgerei word voorsien. Parkeerplek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Nie meer as twee troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Artzy's Studio@77
Vanaf
Vanaf R 1 390
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die ateljeewoonstel is ideaal vir 'n paartjie of 'n sakereisiger en beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n ekstra lang koningingrootte-bed, rusbank en gemakstoel. Die kombuisie is met 'n oondjie, tweeplaatstoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n groot slim-TV met onbeperkte Wi-Fi. Buite is daar 'n privaat, toegeboude stoep. Alle breekware, eetgerei en linne word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Nie meer as twee troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Artzy's Cottage@77
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die selfsorgkothuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed en driekwartbed het. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n sitarea met 'n etenstafel vir 5, gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is 'n privaat stoep met 'n tuin en sitplek.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Nie meer as twee troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Rooiels Road 77, Sharonlea, Randburg, 2158, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6da7a9ffe9c1049cbb5dbaa431d2c462186e1df92ca5b1d4fa6b44502067b1859bdf5206f9aadc893622aed87ef650c1f107?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Rooiels Road 77 Sharonlea 2158 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.065950165791 27.96784727784

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang