+20
Selfsorg in Sunridge Park

Aster @ 5 Sunridge Park Self Catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Fransciska B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Clean, friendly, secure. Thank you for your friendly assistance!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie aangenaam, in alle opsigte. Ons sal graag weer hier wil oornag. Dis ruim en daar was alles wat ons benodig het, en boonop was die gasvrou baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coreen N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Was very nice to be staying at this guesthouse. Very friendly host and their dog named Sally. Will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashton B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Absolutely amazing and restful. Our host and hostess were so friendly, welcoming, and warm. They were also very willing to help.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Plattelandse gasvryheid in die stad. Leigh-Anne is 'n uitstekende gasvrou wat uit haar pad gaan om haar gaste ingelig te hou en vir hulle te gee wat hulle nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Gerieflik en veilig. Gerieflik, veilig en 'n ideale oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Skoon en netjies. Wonderlike plek om te bly. Netjies, skoon en baie knus. Wonderlike geriewe. 'n Groot dankie aan die gashere vir hul vriendelike en behulpsame verblyf. Ons sal graag weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rokki J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Neat, comfortable and conveniently located with a welcoming host. Our stay was lovely. We could come and go as we pleased, with a separate, quiet entrance. It is conveniently located next to a small, quaint mall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carine V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Baie tevrede. Baie oulike en gerieflike akkommodasie. Kwaliteit beddegoed en 'n baie tegemoetkomende gasvrou! Kan met vrymoedigheid hulle aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronique W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Ons het baie lekker gebly en sal die eenheid aanbeveel vir vriende. Ons het baie lekker gebly, daar was alles wat ons nodig gehad het! Eenheid was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leigh-Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 680
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 680
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 Aster Avenue, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a16fcfd6732874389ae8ccb9e978905b8a9a988de77a2df28598a523814aad53c5c253360b67eeac162a0d52c0374eec55e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 5 Aster Avenue Sunridge Park 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.952696580934 25.526258462566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang