LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+55
Selfsorg in Mokopane

At Home Apartments

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Herman En Paulette V
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Sep 2026

All good. Had a good stay, will definitely make use of the accommodation again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia K
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Voorwaar – home away from home. Dit is altyd moeilik om lekker te ontspan as mens nie in jou eie huis is nie. Dit was nie die geval by At Home Apartments nie. Na 'n lang dag van skoolverrigtinge kon ons gemaklik agteroor sit. Die eenheid het ons verwagtinge oortref en ons gasvrou het ons laat voel soos familie. As ek 10 sterre kon gee, sou ek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel L
1 nag
5.0
Jun 2026

Goeie en vriendelike diens, volledig toegerus en netjies. Veilig en rustig. Volledig toegeruste, netjies en skoon verblyf. Het net 1 aand oornag en het niks kortgekom nie. Sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magdel
At Home Apartments
Baie dankie. Ons hoop regtig ons sien julle weer onder beter omstandighede.

Natie P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Veilig, rustig en netjies. Baie lekker gebly. Sal die plekkie enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almarie V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.4
Jul 2025

Veilig, privaat, woonstel goed uiteengesit. Alles wat ons nodig gehad het. Ons het baie lekker gebly en was gedurende ons verblyf baie gasvry behandel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Magdel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

127 Bezuidenhout Street, Mokopane, 0601, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc006942be69af8293904e868b4c7b547854335fd6667888befa6d5e961ca734bb5ad007d7ba60e94a0d45cee26e6c570444?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 127 Bezuidenhout Street Mokopane 0601 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.188612419709 29.001836964418
Soek in 'n groter streek