Beskrywing
Die oopplan-eenheid het slaapplek vir 3 gaste. Daar is 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. 'n Slaapbank kan ook voorsien word. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, enkelplaatstoof, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n broodrooster. Ander geriewe sluit 'n TV en WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Hierdie eenslaapkamereenheid het slaapplek vir 2 spog met 'n gedeeltelike see-uitsig. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, enkelplaatstoof, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n broodrooster. Ander geriewe sluit 'n TV, WiFi, 'n gemaklike sitkamerstel, 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n braai-area en 'n privaat ingang in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die tweeslaapkamereenheid het slaapplek vir 5. Daar is 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer, 2 enkelbeddens in die tweede kamer en 'n slaapbank in die sitkamer. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, enkelplaatstoof, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n broodrooster. Ander geriewe sluit 'n TV en WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 5. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, enkelplaatstoof, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n broodrooster. Ander geriewe sluit 'n TV en WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of Baobab Street and Emerald Street, Myl 4, Erf 378, Swakopmund, Erongo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang