+86
Gastehuis in Graaff-Reinet

Avondrust Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Paul R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

A very convenient and safe place to stay. Self check-in was easy and efficient. We have stayed at Avondrust many times and standards have been maintained and even improved.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald O
1 nag
5.0
Feb 2026

Net oorgeslaap. Ek het verskriklik lekker oorgeslaap en ek kon boek by die verblyf op baie kort kennisgewing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rico
Avondrust Guest House
Goeiemôre Dewald. Dankie vir u resensie. Ons is so bly dat u u verblyf by ons geniet het en sien uit daarna om u weer in die toekoms te verwelkom. Groete, Amelia

Marina M
1 nag
5.0
Jan 2026

Het baie welkom gevoel. Dit was netjies en goed voorberei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rico
Avondrust Guest House
Goeiemôre Marina. Dankie vir u resensie. Ons is so bly dat u u verblyf by ons geniet het. Ons sien uit daarna om u weer in die toekoms te verwelkom. Groete, Amelia

Dalene P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlike verblyf. Baie lekker gebly met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rico
Avondrust Guest House
Goeiemôre Dalene Dankie vir u resensie. Ons is so bly dat u u verblyf by ons geniet het en sien uit daarna om u weer in die toekoms te verwelkom. Groete, Amelia

Stefan L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Rustig, ontspanne en gemaklik. Ons het baie lekker gebly met 'n kleintjie en 'n baba in 'n netjiese, skoon en eenvoudige kamer vir die gesin. Swembad was 'n groot bederf en filterkoffie in die kamer ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rico
Avondrust Guest House
Goeiemôre Dankie vir u resensie. Ons is so bly dat u u verblyf by ons geniet het en sien uit daarna om u weer in die toekoms te verwelkom. Groete, Amelia

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.6
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Madeleine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Goed geleë, skoon en netjies. Pragtige skoon verblyf. Die lekkerste koffie en beskuit. Sal julle beslis weer besoek. Goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rico
Avondrust Guest House
Dankie vir u resensie. Ons is bly om te hoor dat u u verblyf by ons geniet het en sien uit daarna om u weer in die toekoms te verwelkom.

Wicus P
1 nag
5.0
Des 2025

Ons sou graag langer wou bly. Baie dankie. Die gasheer en gasvrou was uitstekend. Ons het so lekker oorgeslaap, ons was spyt toe ons moes vertrek die volgende oggend. Die "plunger" koffie was 'n addisionele bonus t.o.v. die verblyf. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rico
Avondrust Guest House
Dankie vir jou resensie. Ons is so bly dat jy jou tyd hier by ons pragtige gastehuis geniet het. Sien jou volgende keer

Carel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Al het ons effe laat opgedaag, was alles reg. Ons het die filterkoffie, regte melk in die yskas en beskuit baie waardeer. Dit was die perfekte akkommodasie vir 'n vinnige oorslaap oppad na ons vakansiebestemming toe. Die ligging is absoluut perfek en veilig. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rico
Avondrust Guest House
Dankie vir jou resensie. Ons is bly dat jy jou verblyf by ons geniet het. Ons het onlangs meer beligting geïnstalleer, so dankie vir daardie terugvoer. Baie waardeer, Amelia.

Gwyneth T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Comfortable and enjoyable. A very comfortable cottage. Close to all the attractions of Graaf Reinet. The staff were very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rico
Avondrust Guest House
Good day Gwyneth. Thank you for your review. We are pleased to hear that you enjoyed your stay with us. Best regards, Amelia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

40 Somerset Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAecce25230db7e77ace18197ace80c9596688511799eca130c953788df6eae1663af7b585494ff404b48e9a4cb33bcc331cf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 40 Somerset Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.250894388715 24.534669193254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang