Pick your preferred language

English

Afrikaans

+86
Gastehuis in Graaff-Reinet

Avondrust Guest House

  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 40 Somerset Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Avondsrust Guest House is in die hartjie van Graaff-Reinet. Hierdie gastehuis is in 1911 gebou. Dié Karoo-dorpie is die tuiste van ongeveer 200 nasionale monumente en om elke hoek en draai is daar 'n stukkie geskiedenis om te verken. Avondrust Guest House is naby al Graaff-Reinet se winkels, museums en restaurante geleë.

Die verblyf word in individueel-versierde kamers gebied wat elkeen 'n en suite-badkamer en 'n privaat ingang na die tuin het. Al die kamers is is ruim, privaat en gerieflik ingerig.

Gaste kan in die groot swembad baljaar terwyl hulle die berguitsig bewonder. Daar is ook 'n tuin, kinderarea, braaigeriewe en veilige parkeerplek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Madeleine V
Saam met lewensmaat
5.0
Goed geleë, skoon en netjies. Pragtige skoon verblyf. Die lekkerste koffie en beskuit. Sal julle beslis weer besoek. Goed geleë.
Des 2025
Wicus P
5.0
Ons sou graag langer wou bly. Baie dankie. Die gasheer en gasvrou was uitstekend. Ons het so lekker oorgeslaap, ons was spyt toe ons moes vertrek die ...
Sien meer
Des 2025
Carel V
Saam met lewensmaat
5.0
Al het ons effe laat opgedaag, was alles reg. Ons het die filterkoffie, regte melk in die yskas en beskuit baie waardeer. Dit was die perfekte akkommo...
Sien meer
Des 2025
Gwyneth T
Gesin met tieners
5.0
Comfortable and enjoyable. A very comfortable cottage. Close to all the attractions of Graaf Reinet. The staff were very friendly and a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Zane E
Gesin met tieners
5.0
Baie oulik, lekker filterkoffie in jou kamer, die swembad was 'n wenner. Baie geniet, was net wat ons wou hê as 'n oorslaap stop.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 40 Somerset Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Avondrust Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

40 Somerset Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAecce25230db7e77ace18197ace80c9596688511799eca130c953788df6eae1663af7b585494ff404b48e9a4cb33bcc331cf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 40 Somerset Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.250894388715 24.534669193254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang