Babirwa Golf and Bush Lodge
- 28 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Babirwa Golf and Bush Estate, Rooiburg, 0387, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Babirwa Golf and Bush Lodge bied luukse B&B-verblyf op 'n privaat gholflandgoed in die Waterberg. Dit is die ideale wegbreek vir ontspannings- of sakereisigers en bied 'n reeks aktiwiteite wat by die verblyf ingesluit is.
Verblyf by Babirwa Golf and Bush Lodge is beskikbaar in 3 gerieflike villas, waarvan elk slaapplek vir 2 tot 4 gaste bied. Elke villa het aparte slaapkamers met 'n en suite-badkamer, 'n sitarea en 'n stoep. Die Presidential Villa spog met 'n privaat, verhitte randvloeiswembad, 'n boma-vuurmaakplek en 'n buitekroeg.
Ontbyt is ingesluit en word by die hoofgebou bedien waar heerlike maaltye teen verskillende kostes bestel kan word. Die lodge bied 'n tweede, omheinde swembad by die lapa, 'n 18 putjie-gholfbaan en 'n klubhuis met 'n kroeg.
Gaste kan op die plaas wildkyk, voëlkyk, stap en bergfietsry, by die dam visvang op 'n vang-en-vrylaat-basis, kajakvaar en op 'n roeibootjie roei.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Babirwa Golf and Bush Estate, Rooiburg, 0387, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Babirwa Golf and Bush Estate, Rooiburg, 0387, Limpopo
Sien kaart- 28 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang