+52
Selfsorg in Waterberg

Barnyard Safari Lodge

12 gaste

6 slaapkamers

10 beds

6 badkamers

  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Mangweni Private Game Reserve, Elandsbosch, 0560, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Barnyard Safari Lodge is tussen verspreide rotsblokke met 'n pragtige bosveld-uitsig in Mangweni Private Game Reserve, Limpopo, geleë.

Die lodge beskik oor 6 slaapkamers met en suite-badkamers. Twee van die slaapkamers het 2 koninggrootte-beddens en die ander slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, kroeg, gemaklike sitplek en 'n TV.

Gaste kan die wild besigtig, of in die swembad afkoel. Daar is ook 'n buite-kuierarea waar gaste rondom die vuur met gloeilampe kan kuier.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • Mangweni Private Game Reserve, Elandsbosch, 0560, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 10 560
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 10 560
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 10 560
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Mangweni Private Game Reserve, Elandsbosch, 0560, Limpopo

Sien kaart
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f98e7d02aa231caa35266fbf9316b480959be0d33bc7bce1a19c66bde2818204a4ed33e557993879f8e732991e4cf14e888?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 560 per nag, vir 12 mense Mangweni Private Game Reserve Elandsbosch 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.183858234972 28.488368105374
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang