Bayview Lodge
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Jan 2026 tot 30 Jun 2026.
- Kapasiteit: 43 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bay View Lodge, Praia da Barra, Inhambane, Inhambane Province
-
Vanaf
R1 570R1 256 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bayview Lodge is geleë in Praia da Barra, aan die noordoostelike punt van die Barra-skiereiland. Net voor die lodge vind gaste 'n lang sandstrand, die ideale omgewing vir 'n ontspannende see-wegbreek.
Die lodge bied verskeie soorte akkommodasie, almal toegerus vir selfsorg. Vir diegene wat verkies om nie te kook nie, kan gaste 'n maaltyd by die restaurant en kroeg op die perseel geniet. Ontbyt, middagete en aandete word daagliks bedien, en kinders word hartlik verwelkom by alle restaurante in die omgewing.
Gaste sal toegang hê tot gratis WiFi slegs by die ontvangsarea, 'n speelpark vir kinders en 'n gemeenskaplike swembad. Daar is baie aktiwiteite in die omgewing, sommige aangebied deur derde partye, insluitend visvang, duik, snorkel, besoeke aan plaaslike markte en voëlkyk.
Die lodge is ongeveer 485 km noord van Maputo, 25 km van Inhambane-dorp en 15 km van Tofo, in die Inhambane-provinsie, Mosambiek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Bay View Lodge, Praia da Barra, Inhambane, Inhambane Province
- Kapasiteit: 43 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bay View Lodge, Praia da Barra, Inhambane, Inhambane Province
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang