Beautiful Beach House in Prince's Grant Golf Estate
8 gaste
4 slaapkamers
6 beddens
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 268 Sandhills Road, Prince's Grant Golf Estate, KwaZulu Natal, 4480, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Beautiful Beach House in Prince's Grant Golf Estate is 'n oulike dubbelverdiepinghuis in die veilige Prince's Grant Gholf Estate in New Guelderland, KwaZulu-Natal. Die huis bied gerieflike selfsorgverblyf binne stapafstand van die strand. Dit is ideaal vir families of groepe vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n koningingrootte-bed in die tweede slaapkamer. Hierdie slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort of slegs 'n stort. Die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die ooplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, ysmasjien, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en gamaklike sitplek en lei na 'n beskutte balkon met sitplek en 'n braai met see-uitsigte.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is ook 'n gholfkarretjie geskik vir 4 tot gaste se beskikking vir maklike vervoer na die strand of op die gholfbaan. Verder is daar 'n gemeenskaplike swembad op die landgoed.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 268 Sandhills Road, Prince's Grant Golf Estate, KwaZulu Natal, 4480, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
268 Sandhills Road, Prince's Grant Golf Estate, KwaZulu Natal, 4480, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang