- Slaapplek vir 44 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Drakensberg Bush Lodge, Glen Gray Farm, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Drakensberg Bush Lodge and Backpackers bied rustieke verblyf op 'n werkende plaas, ongeveer 7 km vanaf Winterton. Die instansie is ideaal as 'n basis om die plaaslike besienswaardighede te verken.
Die eiendom bied 'n verskeidenheid verblyf, insluitend rugsakreisiger-slaapsale, selfsorg-eenhede, 'n gesinskothuis en 'n gastehuis. Die 8 rugsakreisiger-slaapsale is elk ingerig met 'n driestapelbed – 1 dubbelbed onder, 1 enkelbed bo, geskik vir 'n persoon onder 75 kg, en 'n aparte enkelbed vir 'n kind. Die 2 kleiner gekombineerde selfsorg-eenhede bied elk slaapplek vir 2 volwassenes en is ingerig met óf 'n koninggrootte bed óf twee enkelbeddens.
Die gesinskothuis bestaan uit 2 slaapkamers, elk met twee enkelbeddens, terwyl die gastehuis 3 slaapkamers het en slaapplek bied vir 8 volwassenes en 2 kinders.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Emile Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Drakensberg Bush Lodge, Glen Gray Farm, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Drakensberg Bush Lodge and Backpackers het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Drakensberg Bush Lodge, Glen Gray Farm, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 44 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang