+219
Oord in Modimolle

Bergkoninkryk Gasteplaas en Karavaanpark

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Pierre C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Beste kort rus tydjie gehad. Defnitief waarde vir geld, stilte en siele rus beleef. Baie vriendelike ontvangs gehad van Sulita en haar man. Als wat jy nodig het, is in die chalets.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sulita
Bergkoninkryk Gasteplaas en Karavaanpark
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Groete Sulita

Carel J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Rustig en salig in 'n wonderlike blyplek! Dit was baie netjies en skoon, ons het baie lekker gebly! En Sulita was 'n uitstekende gasheer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sulita
Bergkoninkryk Gasteplaas en Karavaanpark
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle hier te huisves. Ons hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Cornelia Gertruida V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Netjies, pragtig, rustig en alles wat mens nodig het. Ons het vreeslik lekker gebly. Die eienaars is baie vriendelik en het heeltyd seker gemaak dat ons gelukkig is en ons self geniet, wat ons het. Dis baie mooi en net wat mens nodig het vir 'n bosveld wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sulita
Bergkoninkryk Gasteplaas en Karavaanpark
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle groep hier te huisves. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Groete, Sulita

Karin B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Onvergeetlik - lekker - ontspannend. Ons het vreeslik lekker gebly. Sulita is baie vriendelike mense en laat jou soos ou vriende voel vanaf jy daar kom tot jy ry. Sulita het ons tot 'n boodskap gestuur om te hoor of ons veilig by die huis gekom het. Voorwaar, hartlike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sulita
Bergkoninkryk Gasteplaas en Karavaanpark
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was ongelooflik lekker om julle hier te hê. Ons hoop om julle weer te sien. Groete, Joop en Sulita

Chantell K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Julle sal ons beslis weer sien. Was 'n heerlike kuier in die Bataleur chalet. Lief vir 'n stil en rustige kuier gewees. Baie privaat en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sulita
Bergkoninkryk Gasteplaas en Karavaanpark
Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle hier te akkommodeer. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Pieter J
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Uitstekend! Fantasties! Bekostigbaar! Vriendelike personeel! Dit was eenvoudig fantasties! Sal later weer gaan. Die staproete is iets om van te beleef. En daardie stilte is uiters kosbaar. Dit was ook wonderlik dat daar geen TV is nie en soveelheid privaatheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sulita
Bergkoninkryk Gasteplaas en Karavaanpark
Dankie vir die positiewe terugvoer, Pieter. Dit was lekker om jou hier op Bergkoninkryk te huisves. Ons sien jou gou weer. Groete, Joop en Sulita.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sulita
Bergkoninkryk Gasteplaas en Karavaanpark
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle weer te sien in die toekoms. Groete, Sulita

Linda H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

N naweek beter as n hele vakansie by die see! Bosveld bly bo! Ongelooflike lekker plek! Mooiste omgewing so tussen die klowe. Baie voëls gesien. Heerlik gekuier saam met vriende. Naweek is hopeloos te kort vir kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sulita
Bergkoninkryk Gasteplaas en Karavaanpark
Baie dankie vir julle kuier in die bosveld. Dit is lekker om te sien hoe julle die natuur geniet. Ons sien uit na nog kuiers. Groete.

Marques M
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Jou siel kan rus kry hier. Ons het ongelooflik lekker gebly. Dis rustig en veilig. Eenheid was uitsonderlik goed toegerus. Sulita het uit haar pad gegaan om seker te maak ons het alles wat ons nodig het. Hulle is regtig "hands-on" eienaars. My man het klaar beplan wanneer ons weer kan gaan. Dankie julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sulita
Bergkoninkryk Gasteplaas en Karavaanpark
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, dit was 'n voorreg om julle mooi gesin hier te huisves. Ons sien uit daarna om julle weer te sien. Groete Joop en Sulita

Kobie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlike, sakpas wegbreek naweek. Ons kon lekker ontspan en rustig verkeer met die gerief van 'n pynlik netjiese privaat ablusie. Baie dankie vir die vriendelike en gasvrye diens van die eienaars, en vir 'n heerlike wegbreek lang naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sulita
Bergkoninkryk Gasteplaas en Karavaanpark
Dit was 'n voorreg om die Weidemans te ontmoet en hier te akkommodeer. Dankie vir julle kuier. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Groete Jopie en Sulita

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sulita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 660
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Rietspruit 412, Modimolle, 0510, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 61 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd8838f8001a8ffacb2900d85a64989313003c67434ce8755ec0ca7ae1f91b7c0579d12c548c68c9f945e8faad6f8a57e3fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Rietspruit 412 Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.663211919546 28.474745410704
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang