Pick your preferred language

English

Afrikaans

+203
Oord in Modimolle

Bergkoninkryk Gasteplaas en Karavaanpark

  • Slaapplek vir 61 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Rietspruit 412, Modimolle, 0510, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Bergkoninkryk Gasteplaas is geleë in die skilderagtige Waterberg-distrik, 9 km buite Nylstroom op die R101 en ongeveer 130 km vanaf Pretoria.

Die gasteplaas bied 'n verskeidenheid akkommodasie-opsies, insluitend 4 kampeerplekke, elk met sy eie privaat ablusiegeriewe, 2 glanskampeer-eenhede en 3 selfsorg-eenhede.

'n Lapa is beskikbaar vir funksies en familiebyeenkomste teen 'n bykomende koste en kan ongeveer 60 gaste akkommodeer.

Bergkoninkryk Gasteplaas is 'n ideale bestemming vir diegene wat 'n bosveld-atmosfeer soek, waar hulle die rykdom van voëllewe en bome kan geniet, die twee wandelpaaie kan verken, of bloot by die swembad kan ontspan. Waterglybane is beskikbaar vir kinders.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Konferensiegeriewe
Swembad
Mooi uitsig
24-uur-ontvangs

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marques M
5.0
Jou siel kan rus kry hier. Ons het ongelooflik lekker gebly. Dis rustig en veilig. Eenheid was uitsonderlik goed toegerus. Sulita het uit haar pad geg...
Sien meer
Jan 2026
Kobie W
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike, sakpas wegbreek naweek. Ons kon lekker ontspan en rustig verkeer met die gerief van 'n pynlik netjiese privaat ablusie. Baie dankie vir die ...
Sien meer
Mrt 2025
Casper D
Gesin met tieners
5.0
Pragtige juweel in die bosveld! Baie goeie kommunikasie voor ons besoek om seker te maak ons weet van alle reëlings. Met aankoms is ons baie vriendeli...
Sien meer
Mrt 2025
Charlene W
Gesin met tieners
5.0
Voorwaar 'n baie lekker wegbreek. Sulita was wonderlik! Dit was sowaar 'n baie lekker naweek weg en ons almal, kinders ingesluit, het dit vreeslik gen...
Sien meer
Feb 2025
M. E
5.0
Ideale naweek-wegbreek. Rustige plaasgevoel. Ideale naweek-wegbreek. Ons het 'n hartlike ontvangs gehad. Kamers was baie skoon met elk sy eie badkamer...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sulita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Rietspruit 412, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Bergkoninkryk Gasteplaas en Karavaanpark het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 660
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Rietspruit 412, Modimolle, 0510, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 61 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd8838f8001a8ffacb2900d85a64989313003c67434ce8755ec0ca7ae1f91b7c0579d12c548c68c9f945e8faad6f8a57e3fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Rietspruit 412 Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.663211919546 28.474745410704
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang