Beskrywing
Daar is slaapplek vir 4 gaste op elke kampplekke. Hierdie kampplekke deel 'n ablusieblok en het sy eie kragpunt waterpunt en braaier. Die kampplekke is op die groen gras onder die groot bome geleë. En plaveisel op sekere staan plekke
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Indien 'n gas nie opdaag nie, is hulle steeds aanspreeklik vir die totale verblyfkoste.
Troeteldiere word slegs toegelaat met vooraf reëlings.
Wanneer groepe bespreek en 'n persoon in 'n groep nie opdaag nie, is die deposito nie terugbetaalbaar nie. Die groep sal gaste moet kry om die gaste te vervang wat nie self sal kan saamkom nie.
Bykomende gaste sal hul eie, aparte staanplek moet bespreek.
Geen verskuiwings word 2 weke voor die inklokdatum toegelaat nie.
'n Verandering as gevolg van gure weer word nie toegelaat nie.
Gaste moet hul eie handdoeke saambring
Geen afslag of terugbetalings sal gegee word vir vroeë uitklokdatums met karavaan- of chaletbesprekings nie.
Dagbesoekers word van 08:00 tot 18:00 toegelaat.
Kantoorure is Maandag tot Vrydag van 08:00 tot 17:00 en Saterdae en Sondae van 08:30 tot 12:00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Berghuis bestaan uit 2 eenhede, elk met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Elke eenheid het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n solder met 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n bad. Die leefarea het 'n sitarea met 'n gemaklike bank, en die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof en oond.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbed vir 2
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Indien 'n gas nie opdaag nie, is hulle steeds aanspreeklik vir die totale verblyfkoste.
Troeteldiere word slegs toegelaat met vooraf reëlings.
Wanneer groepe bespreek en 'n persoon in 'n groep nie opdaag nie, is die deposito nie terugbetaalbaar nie. Die groep sal gaste moet kry om die gaste te vervang wat nie self sal kan saamkom nie.
Bykomende gaste sal hul eie, aparte staanplek moet bespreek.
Geen verskuiwings word 2 weke voor die inklokdatum toegelaat nie.
'n Verandering as gevolg van gure weer word nie toegelaat nie.
Gaste moet hul eie handdoeke saambring
Geen afslag of terugbetalings sal gegee word vir vroeë uitklokdatums met karavaan- of chaletbesprekings nie.
Dagbesoekers word van 08:00 tot 18:00 toegelaat.
Kantoorure is Maandag tot Vrydag van 08:00 tot 17:00 en Saterdae en Sondae van 08:30 tot 12:00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie chalet bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, stoof en 'n oond toegerus. Braaigeriewe is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Indien 'n gas nie opdaag nie, is hulle steeds aanspreeklik vir die totale verblyfkoste.
Troeteldiere word slegs toegelaat met vooraf reëlings.
Wanneer groepe bespreek en 'n persoon in 'n groep nie opdaag nie, is die deposito nie terugbetaalbaar nie. Die groep sal gaste moet kry om die gaste te vervang wat nie self sal kan saamkom nie.
Bykomende gaste sal hul eie, aparte staanplek moet bespreek.
Geen verskuiwings word 2 weke voor die inklokdatum toegelaat nie.
'n Verandering as gevolg van gure weer word nie toegelaat nie.
Gaste moet hul eie handdoeke saambring
Geen afslag of terugbetalings sal gegee word vir vroeë uitklokdatums met karavaan- of chaletbesprekings nie.
Dagbesoekers word van 08:00 tot 18:00 toegelaat.
Kantoorure is Maandag tot Vrydag van 08:00 tot 17:00 en Saterdae en Sondae van 08:30 tot 12:00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolf toegerus. Braaigeriewe is beskikbaar. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Indien 'n gas nie opdaag nie, is hulle steeds aanspreeklik vir die totale verblyfkoste.
Troeteldiere word slegs toegelaat met vooraf reëlings.
Wanneer groepe bespreek en 'n persoon in 'n groep nie opdaag nie, is die deposito nie terugbetaalbaar nie. Die groep sal gaste moet kry om die gaste te vervang wat nie self sal kan saamkom nie.
Bykomende gaste sal hul eie, aparte staanplek moet bespreek.
Geen verskuiwings word 2 weke voor die inklokdatum toegelaat nie.
'n Verandering as gevolg van gure weer word nie toegelaat nie.
Gaste moet hul eie handdoeke saambring
Geen afslag of terugbetalings sal gegee word vir vroeë uitklokdatums met karavaan- of chaletbesprekings nie.
Dagbesoekers word van 08:00 tot 18:00 toegelaat.
Kantoorure is Maandag tot Vrydag van 08:00 tot 17:00 en Saterdae en Sondae van 08:30 tot 12:00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R511, Zoutpansfrift 387, Brits, 0250, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 102 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang