+104
Selfsorg in Clarens

Bergwoning Accommodation & Guest Farm

Bergwoning Kampeerplek
Vanaf R550
R550 R495
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
10 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kampeerplek word deur majestueuse berge omring en bied 'n rustige toevlugsoord ver van die gejaag van die alledaagse lewe. Hier kan gaste 'n tent opslaan onder die sterreruim en na die nabygeleë stroompie luister soos die water oor die klippe kabbel. Gaste kan malvalekkers oor 'n kampvuur rooster en lekker saamkuier. Daar is ablusiegeriewe en elektriese punte by elke staanplek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder
Hunter's Kothuis
Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie oopplan-eenheid is ideaal vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en toegang tot ablusiegeriewe met storte. Daar is ook 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n kaggel en buitebraaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers

Fisherman's Kothuis
Vanaf R800
R800 R720

Rondawel 1
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie rondawel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie, klein sandsteen-braai en 'n uitsig op die Malutiberge.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof

Rondawel 2

Farmhouse
Vanaf R3 400
R3 400 R3 060
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie plaashuis is ideaal vir groot groepe en bied slaapplek aan 12 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is nog 4 enkelbeddens in die derde slaapkamer en die derde badkamer het 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n sentrale etenstafel toegerus is. Die knus sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Buite is daar 'n lieflike onderdakstoep met draagbare braaigeriewe. Daar is nie WiFi of 'n TV nie.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R550
R550 R495
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

R712, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 60 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a81f9aa88aba67add0410aa462ff816defe835db60c351fd8e0d14b40212f934578ccff8d884fcb4c47537de427eb445a6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R495 per nag (plek vir 4) 73 5 1 5 R712 Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.506188456265 28.560027704894
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang