Beskrywing
Hierdie slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer bestaan uit 'n aparte stort en toilet en dubbelwasbakke. Die kamer is toegerus met lugversorging, haardroër en yskassie. GEEN DSTV OF SLIM-TV nie
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet by die gasheer navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Aandete is saans beskikbaar, slegs met bespreking by die restaurant.
Huisopgeleide troeteldiere is welkom teen 'n ekstra fooi per troeteldier per verblyf.
Let asseblief daarop dat die verblyf nie omhein is nie.
Kinders jonger as 12 word nie in die Luukse Kothuise toegelaat nie.
Linne en handdoeke word voorsien.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die luukse dubbelkamers het elk 'n koninggrootte-bed met 100 persent suiwer linne en veer- en donsduvets en -kussings en 'n ruim en suite-badkamer met 'n spa-bad, stort, aparte toilet, stort en 'n dubbelwasbak. Omgewingsvriendelike geriewe en luukse, sagte handdoeke. Kamergeriewe sluit lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, haardroër, elektriese komberse en gratis WiFi in. Dubbeldeure lei na 'n privaat patio met 'n uitsig oor die tuin en op die berge. Daar is ook 'n tuin en swembad op die perseel en 'n geleentheid vir voëlkyk. Die eenheid is binne maklike bereik van die ontbytkamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet by die gasheer navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Aandete is saans beskikbaar, slegs met bespreking by die restaurant.
Huisopgeleide troeteldiere is welkom teen 'n ekstra fooi per troeteldier per verblyf.
Let asseblief daarop dat die verblyf nie omhein is nie.
Kinders jonger as 12 word nie in die Luukse Kothuise toegelaat nie.
Linne en handdoeke word voorsien.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Luukse Wittebroodsuites is ruim luukse tuinkothuise met antieke dekor en 'n romantiese atmosfeer. Dit het elkeen 'n koninggrootte-bed met 100 persent suiwer linne en veer- en donsduvets en -kussings en 'n ruim en suite-badkamer met 'n spa-bad, stort, aparte toilet, stort en 'n dubbelwasbak met 'n granietblad. Omgewingsvriendelike geriewe en luukse, sagte handdoeke. Kamergeriewe sluit lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, haardroër, elektriese komberse en gratis WiFi in. Dubbeldeure lei na 'n privaat patio met 'n uitsig oor die tuin en op die berge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Spa-bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet by die gasheer navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Aandete is saans beskikbaar, slegs met bespreking by die restaurant.
Huisopgeleide troeteldiere is welkom teen 'n ekstra fooi per troeteldier per verblyf.
Let asseblief daarop dat die verblyf nie omhein is nie.
Kinders jonger as 12 word nie in die Luukse Kothuise toegelaat nie.
Linne en handdoeke word voorsien.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die voortreflike kothuise het elk 2 slaapkamers en 2 badkamers, 'n oopplan-kombuisie, -eetarea en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens wat opgemaak is met 100 persent suiwer linne en veer- en donsduvets en -kussings en 'n ruim en suite-badkamer met 'n spa-bad, stort, aparte toilet, stort en 'n dubbelwasbak. Omgewingsvriendelike geriewe en luukse, sagte handdoeke. Kamergeriewe sluit lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, haardroër, elektriese komberse en gratis WiFi in. Dubbeldeure lei na 'n privaat patio met braaigeriewe en pragtige uitsigte. Die kothuise is ongeveer 200 m vanaf die hoofhuis op die plaas.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet by die gasheer navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Aandete is saans beskikbaar, slegs met bespreking by die restaurant.
Huisopgeleide troeteldiere is welkom teen 'n ekstra fooi per troeteldier per verblyf.
Let asseblief daarop dat die verblyf nie omhein is nie.
Kinders jonger as 12 word nie in die Luukse Kothuise toegelaat nie.
Linne en handdoeke word voorsien.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Berluda Farm, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 52 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang