Beskrywing
Elke kothuis het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n kaggel en lugversorging. Die kombuis is met 'n stoof, 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n broodrooster toegerus. Die kothuis beskik ook oor 'n privaat stoep met braaigeriewe en 'n uitsig op die berg en oor die wingerd.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Minimum-verblyftydperk van 2 nagte oor naweke is van toepassing.
Kinders onder 6 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.
Respekteer ander gaste se reg tot rus en vrede.
Gaste sal vir enige breekskade aan die perseel of eiendom verantwoordelik gehou word.
Rook is in die kothuise verbode.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke kothuis het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n slaapbank in die leefarea vir 2. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n kaggel en lugversorging. Die kombuis is met 'n stoof, 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n broodrooster toegerus. Die kothuis beskik ook oor 'n privaat stoep met braaigeriewe en 'n uitsig op die berg en oor die wingerd.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Minimum-verblyftydperk van 2 nagte oor naweke is van toepassing.
Kinders onder 6 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.
Respekteer ander gaste se reg tot rus en vrede.
Gaste sal vir enige breekskade aan die perseel of eiendom verantwoordelik gehou word.
Rook is in die kothuise verbode.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke kothuis het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n kaggel en lugversorging. Die kombuis is met 'n stoof, 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n broodrooster toegerus. Die kothuis beskik ook oor 'n privaat stoep met braaigeriewe en 'n uitsig op die berg en oor die wingerd.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Minimum-verblyftydperk van 2 nagte oor naweke is van toepassing.
Kinders onder 6 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.
Respekteer ander gaste se reg tot rus en vrede.
Gaste sal vir enige breekskade aan die perseel of eiendom verantwoordelik gehou word.
Rook is in die kothuise verbode.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R43, Wolseley, Breedekloof, 6830, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 34 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang