2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Bignonia Street, Vygeboom, Durbanville, 7550, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
@ Bignonia bied selfsorgverblyf in 'n kothuis in Durbanville en is ideaal vir 'n paartjie.
Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n TV met Netflix in die slaapkamer. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskassie, ketel, eetgerei en breekware toegerus is.
Buite is daar 'n privaat tuin en gaste kan 'n entjie na 2 damme met wandelpaaie stap.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Anneke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 8 Bignonia Street, Vygeboom, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink @Bignonia het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Bignonia Street, Vygeboom, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang