+52

Bij De Graaff

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Park Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bij De Graaff bied gemaklike selfsorgverblyf in die rustige voorstad Perdehoef in Graaff-Reinet, ideaal vir oornaggaste en Karoo-reisigers wat op soek is na rus en vrede. Die eiendom is geleë in 'n stil area aan die rand van die dorp, naby Camdeboo Nasionale Park, en net 'n kort rit vanaf plaaslike winkels, restaurante en besienswaardighede.

Verblyf word aangebied in 4 privaat eenhede, elk met sy eie ingang. Drie eenhede het 'n koningingrootte-bed, en die vierde eenheid het 'n dubbelbed. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke eenheid het ook 'n kombuisie toegerus met 'n yskas of 'n yskas-vrieskas, induksie-kookplaat, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, lugbraaier en braaigeriewe.

Gaste het toegang tot gratis WiFi. Verder kan gaste ontspan in die privaat patio met sitplek en braaigeriewe beskikbaar by elke eenheid. Veilige parkering op die perseel is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Yolanda C
Saam met lewensmaat
5.0
Absolute waarde vir geld! Die woonstelle is so mooi en netjies ingerig met als wat 'n mens nodig het. Dit is vir seker ons gunsteling verblyf in Graaf...
Sien meer
Nov 2025
Beatrix K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, rustige en veilige kuier. Ons het 6 nagte oorgeslaap en het heerlik gebly. Alles wat nodig was, was beskikbaar in die eenheid. Eenheid wa...
Sien meer
Sep 2025
Lourencia H
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker plekkie om oor te slaap, sal definitief dit weer gebruik. Baie dankie, beide kamers was gerieflik ingerig en baie netjies.
Sep 2025
Reinette D
Saam met lewensmaat
4.8
Pragtige, netjiese plek, vriendelike diens, sal dit aanbeveel. Pragtige, netjiese plek, vriendelike diens, sal dit beslis aanbeveel.
Okt 2025
Elsa S
Saam met lewensmaat
4.8
Baie netjies verblyf met uitstekende diens. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid was skoon en netjies met al die nodige vir 'n gerieflike verblyf. J...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janika Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 49 Park Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bij De Graaff het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Park Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ac1287a541ead69f851ca183707b17a1ab2f02683787fd5adf2fe26a3c7c2bd340c611a8e78dcd124e1ce345c37c7a61d79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 49 Park Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.24852961093 24.527520821461

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang