- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 45 Ulundi Street, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Birds of Paradise B&B is in 'n rustige omgewing op die randjie van 'n inheemse bos geleë. Ons het 'n reuse tuin, waar voëlkykers al meer as 35 voëlspesies gewaar het. Hierdie knus B&B is apart van die hoofhuis af en het 8 gerieflike dubbelkamers en 2 selfsorgkamers.
Ons bied gemaklike beddens met topgehalte-perkallinne, sagte handdoeke en luukse geriewe in die en suite-badkamers. Die kamers is toegerus met koffie- en teemaakgeriewe, DStv, WiFi, lugversorging, plafonwaaiers en verwarmers. Jy kan verseker wees van topgehalte-akkommodasie.
Die privaat eetkamer bied 'n heerlike Kontinentale- en Engelse ontbyt en aandete word op aanvraag bedien.
Die tennisbane is verlig sodat jy enige tyd kan speel en na die tyd kan jy in die swembad afkoel. Daar is 'n trampolien vir die jongspan. Ons bied veilige parkering, braaigeriewe en wasgoedgeriewe aan ons gaste. Die perseel is veilig omhein en daar is baie parkering van die straat af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gareth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 45 Ulundi Street, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Birds of Paradise B&B het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
45 Ulundi Street, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang